21 ha Break away Property New Castle

R3.9 million
For Sale

14528

Property ID

21 ha

Size

Description

Breek weg van die stad na jou eie paradys.
21 hektaar in New Castle distrik.
Eiendom beskik oor geelektrifiseerde 2 m omheining met 18 drade.
3 Chalets met stoepe wat wissel vanag 58 vkm tot 141 vkm.
Stoor van 106 vkm, Kamers van 76 vkm en stoep van 23 vkm.
Waterval uit die berg, rivier vloei deur eiendom.
Suiwer bergwater voorsien water aan eiendom wat in tanks ingaan met filtreerder.
Eskom krag.
Eiendom is in maatskappy geregistreerd en is BTW geregistreerd.
Voorwaar asemrowende eiendom wat onder markprys aangebied word.

Address

Address: New Castle
  • Country: South Africa
  • Province / State: KwaZulu-Natal
Open on Google Maps
  • Property ID 14528
  • Price R3.9 million
  • Property Type Other Farms, Safari Resorts
  • Property status For Sale
  • Size 21 ha
  • Land area 21 ha

Contact

1. Gerhard de Beer

Property Agent
082 805 8746
gerhardfarms@gmail.com
Other Properties